Luka 14:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Almal het hulleself eenparig begin verskoon. Die eerste het vir hom gesê: ‘Ek het ’n stuk grond gekoop en ek moet noodgedwonge uitgaan om daarna te kyk. Ek vra u om my te verskoon.’

Luka 14

Luka 14:17-20