Luka 13:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. In dieselfde tyd was daar mense wat Hom vertel het van die mense van die Galil, wie se bloed Pilatos gemeng het met hulle offers

2. en Yeshua antwoord en sê vir hulle: “Dink julle dat hierdie manne van die Galil groter sondaars was as almal van die Galil omdat dit met hulle gebeur het?

Luka 13