Luka 12:31-33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

31. Soek in plaas daarvan die Koninkryk van God en al hierdie dinge sal vir julle bygesit word.

32. Moenie bang wees nie, klein kuddetjie, want julle Vader het dit gewil om aan julle die Koninkryk te gee.Ya’ 5:3

33. Verkoop julle besittings en gee aan die behoeftiges; maak vir julle beurse wat nie oud word nie, belê in die onfeilbare in die hemel, waar geen dief naby kom of mot dit vernietig nie,

Luka 12