Luka 11:33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Niemand steek ’n lamp op en sit dit in ’n geheime plek of sit dit onder die mandjie nie, maar op die lampstaander sodat dié wat inkom, sy lig kan sien.

Luka 11

Luka 11:25-34