Lied van Liedere 7:8-11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

8. Ek het gesê: “Ek sal die palmboom klim, sy takke gryp; jou borste sal wees soos trosse van die wingerdstok en die geur van jou gesig soos appels

9. en jou verhemelte is soos die beste wyn vir my vriend, wat afgaan in die mond van my vriend en my lippe en tande laat beweeg.

10. Ek is my vriend s’n en sy begeerte is na my.

11. Kom, my vriend, laat ons uitgaan in die veld, laat ons bly in die dorpie.

Lied van Liedere 7