Lied van Liedere 4:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jou lippe drup soos die heuningkoek; heuning en melk is onder jou tong en die geur van jou klere is soos die parfuum van L’vanon.

Lied van Liedere 4

Lied van Liedere 4:10-16