Lied van Liedere 2:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Soos ’n appelboom tussen die bome van die bos, so is my vriend tussen die jongmanne. Ek sit onder sy skaduwee met groot vreugde en sy vrugte is soet vir my smaak.

Lied van Liedere 2

Lied van Liedere 2:1-6