Lied van Liedere 2:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

O, my duif, wat nes maak in die rotsklowe, in die geheime plekke van die heining, laat my jou gesig sien, laat my jou stem hoor, want jou stem is soet en jou gesig is mooi.

Lied van Liedere 2

Lied van Liedere 2:5-16