Lied van Liedere 1:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vertel my, o jy wat my lewe liefhet, waar moet ek wei, waar laat jy jou trop op die middag rus? Dat ek nie word soos ’n skaap wat wegdwaal van jou kuddes af nie.

Lied van Liedere 1

Lied van Liedere 1:6-16