Lied van Liedere 1:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die lied van liedere; van Shlomo, die seun van Dawid, koning van Yisra’el.

2. Laat hy my soen met die soene van sy mond, want jou liefde is beter as wyn.

3. As gevolg van die aangename geur van jou salf, is jou naam soos salf van mirre; daarom het die maagde jou lief.

Lied van Liedere 1