Levitikus 7:24-26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

24. Die vet van diere wat natuurlik dood is en die vet van diere wat verskeur is, kan vir enige werk gebruik word, maar jy mag niks daarvan eet nie,

25. want elkeen wat die vet eet van dié vee wat tot יהוה met vuur geoffer word, die persoon wat dit eet, moet van sy volksgenote afgesny word.

26. Julle mag ook géén bloed van voëls of van vee in enige een van julle blyplekke eet nie.Lev 3:17; Lev 17:10-14

Levitikus 7