Levitikus 7:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As enige van die vleis van sy vredesoffer op die derde dag geëet word, sal hy wat dit geoffer het nie aanvaar word nie; dit sal vir hom nie toegereken word nie; dit sal ’n gruwel wees en die persoon wat daarvan eet, moet sy eie skuld dra.

Levitikus 7

Levitikus 7:10-22