Levitikus 7:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

as hy dit as dankoffer bring, moet hy saam met die dankoffer, ongesuurde koeke met olie gemeng, ongesuurde platkoeke met olie gesmeer of koeke van fyn meel gemeng met olie offer.

Levitikus 7

Levitikus 7:7-17