Levitikus 7:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Nou hierdie is die wet van die oortredingsoffer: dit is heeltemal afgesonder.

2. Op die plek waar hulle die brandoffer slag, moet hulle die oortredingsoffer slag en sy bloed moet rondom teen die altaar gesprinkel word.Open 6:9,10

3. Hy moet al die vet daarvan offer: die vetstert, die vet wat die binnegoed bedek,

Levitikus 7