Levitikus 6:21-23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

21. Dit moet in ’n pan met olie voorberei word; jy moet dit gemeng bring; die gebakte stukkies van die graanoffer moet jy offer as ’n aangename geur tot יהוה.

22. Die priester, wat uit sy seuns, in sy plek gesalf word, moet dit ook doen. Dit is ’n ewige instelling tot יהוה. Dit moet heeltemal geoffer, in rook opgaan,

23. want elke graanoffer van ’n priester moet volledig verbrand word; dit mag nie geëet word nie.”

Levitikus 6