Levitikus 5:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en hy moet sy oortredingsoffer aan יהוה bring vir die sonde wat hy gedoen het, ’n ooilam vanuit die kleinvee, ’n skaaplam of ’n boklam, as ’n sondoffer. So moet die priester namens hom toedekking doen vir sy sonde.

Levitikus 5

Levitikus 5:5-11