Levitikus 5:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
of: as iemand sweer terwyl hy onnadenkend met die lippe praat om kwaad of goed te doen, wat ’n mens ook al met ’n eed onverskillig kan praat en hy dit nie weet nie, wanneer hy dit te wete gekom het, is hy skuldig aan al die dinge.