Levitikus 5:17-19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

17. As iemand sondig en onbewus enigiets doen wat deur die opdragte van יהוה verbied word, is hy skuldig en moet hy sy straf dra.

18. Hy moet van die kleinvee, ’n ram sonder gebrek, as oortredingsoffer, volgens jou beraming, na die priester bring en die priester moet vir hom toedekking doen vir sy onbewuste fout en dit sal hom vergewe word.

19. Dit is ’n oortredingsoffer; hy het sekerlik voor יהוה skuldig geword.”

Levitikus 5