Levitikus 5:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Hy moet dit na die priester bring en die priester moet daar ’n vol handvol van vat as die herdenkingsdeel en dit op die altaar in rook laat opgaan volgens die offers deur vuur tot יהוה. Dit is ’n sondoffer.