Levitikus 5:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die tweede een moet hy as ’n brandoffer, volgens voorskrif, offer. So moet die priester vir hom toedekking doen weens die sonde wat hy gedoen het en dit sal hom vergewe word.

Levitikus 5

Levitikus 5:1-19