Levitikus 4:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. יהוה het met Moshe gepraat en gesê:

2. “Praat met die seuns van Yisra’el en sê: ‘As iemand onwetend teen een van die opdragte, wat יהוה beveel het nie gedoen mag word nie, sondig en enige een van hulle oortree;Ya’a 2:10

3. of as die gesalfde priester sondig en daardeur skuld op die mense bring; moet hy vir die sonde wat hy gedoen het, ’n jong bul, sonder gebrek, aan יהוה bring as ’n sondoffer.

Levitikus 4