Levitikus 27:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy mag dit nie vervang of omruil nie; ’n goeie vir ’n slegte of ’n slegte vir ’n goeie nie, maar as hy tog ’n dier vir ’n ander een omruil, moet dit en die geruilde dier afgesonder wees.

Levitikus 27

Levitikus 27:6-19