Levitikus 26:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jou dorstyd sal aanhou tot die druiweoes, die druiweoes sal aanhou tot die saaityd, julle sal jul kos ten volle eet en veilig in julle land woon.

Levitikus 26

Levitikus 26:1-10