Levitikus 26:43 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Die land moet eers van hulle verlate wees en tevrede wees met sy Shabbatte terwyl dit woes lê sonder hulle; húlle sal hulle skuld erken omdat hulle My wette verwerp en hulle lewe My reëls verafsku het.