Levitikus 26:36 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wat betref diegene wat onder julle oorgebly het; Ek sal in hulle hart ’n vreesagtigheid bring in die lande van hulle vyande sodat die geruis van ’n waaiende blaar hulle op die loop sal jaag en hulle sal vlug, soos ’n mens vir ’n swaard vlug en val sonder dat iemand agtervolg.Yes 51:13

Levitikus 26

Levitikus 26:27-45