Levitikus 25:31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die huise van die dorpe wat geen muur rondom het nie moet egter soos die veld van die land gereken word. Hulle mag teruggekoop word en sal in die jubeljaar vry word.

Levitikus 25

Levitikus 25:25-39