Levitikus 24:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moshe het met die seuns van Yisra’el gepraat en hulle het die een wat gevloek het buitekant die kamp uitgevat en hom gestenig. So het die seuns van Yisra’el gedoen soos יהוה Moshe beveel het.

Levitikus 24

Levitikus 24:16-23