Levitikus 23:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Dit sal vir julle ’n Shabbat van volkome rus wees en julle moet in nederigheid vas. Vanaf die negende van die maand met sonsondergang, vanaf sonsondergang tot sonsondergang, moet julle jul Shabbat hou.”