Levitikus 23:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Op daardie selfde dag mag julle géén werk doen nie, want dit is ’n Toedekkingsdag (Yom Kippur) om vir julle toedekking te doen voor die Teenwoordigheid van יהוה, julle God,

Levitikus 23

Levitikus 23:26-35