Levitikus 22:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle moet My voorskrifte bewaar sodat hulle daardeur geen sonde op hulle laai as hulle dit onteer en daardeur sterf nie. Ek, יהוה, sonder hulle af.

Levitikus 22

Levitikus 22:6-12