Levitikus 22:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Praat met Aharon en sy seuns en met al die seuns van Yisra’el en sê vir hulle: ‘Enige man uit die huis van Yisra’el, of uit die besoekers in Yisra’el, wat enige van sy offers vir al sy geloftes, of enige van sy vrywillige offers, wat hy aan יהוה as ’n brandoffer bring,

Levitikus 22

Levitikus 22:10-20