Levitikus 21:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. יהוה het vir Moshe gesê: “Praat met die priesters, die seuns van Aharon en sê vir hulle: ‘Niemand moet hom vir ’n dooie onder sy volksgenote onrein maak nie;

2. behalwe vir sy naby familie: vir sy moeder, sy vader, sy seun, sy dogter en sy broer;

Levitikus 21