Levitikus 20:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As ’n man met ’n vrou gemeenskap het wanneer sy menstrueer en haar naaktheid ontbloot, het hy haar bron ontbloot en sy het die bron van haar bloed oopgemaak, hulle moet altwee afgesny word uit hulle volk uit.

Levitikus 20

Levitikus 20:14-25