Levitikus 2:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wat oorbly van die graanoffer, is vir Aharon en sy seuns. Van die offers wat met vuur tot יהוה gebring word, is dit ’n mees afgesonderde ding.

Levitikus 2

Levitikus 2:1-9