Levitikus 19:36 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Julle moet ’n korrekte weegskaal hê, korrekte weegstene, ’n korrekte efa en ’n korrekte hin. Ek is יהוה, julle God, wat julle uit die land van Mitzrayim uitgebring het;

Levitikus 19

Levitikus 19:34-37