Levitikus 19:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy mag nie jou broer in jou verstand, wil en emosie haat nie. Jy moet jou naaste vrymoedig berispe sodat jy nie om sy ontwil sonde op jou laai nie.

Levitikus 19

Levitikus 19:8-27