Levitikus 19:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy moet ook nie jou wingerd skoon af oes en die trossies wat van jou wingerd val, nie bymekaarmaak nie. Jy moet dit vir die armes en die besoekers laat oorbly. Ek is יהוה, julle God.

Levitikus 19

Levitikus 19:7-20