Levitikus 18:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Julle mag nie doen volgens die dade van die land van Mitzrayim waarin julle gewoon het nie en julle mag nie doen volgens die werke van die land Kena’an waarheen Ek julle bring nie en julle mag nie volgens hulle reëls leef nie.

Levitikus 18

Levitikus 18:1-12