Levitikus 18:29-30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

29. want wie ook al enige een van hierdie booshede doen, die persone wat dit doen, moet afgesny word vanuit hulle volk uit.

30. Julle moet daarom My opdrag uitvoer, om niks te doen van die verwerplike gewoontes wat voor julle gedoen is nie en dat julle jul nie daardeur onrein maak nie. Ek is יהוה, julle God.’ “

Levitikus 18