Levitikus 18:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy mag met géén dier vleeslike gemeenskap hê om jou daardeur onrein te maak nie. ’n Vrou mag ook nie voor ’n dier gaan staan om daarmee gemeenskap te hê nie. Dit is ’n gruwelikheid.

Levitikus 18

Levitikus 18:21-28