Levitikus 18:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy mag die naaktheid van ’n vrou en haar dogter nie ontbloot nie; haar seun se dogter en haar dogter se dogter mag jy nie neem om haar naaktheid te ontbloot nie. Hulle is dieselfde. Dit is boosheid.

Levitikus 18

Levitikus 18:14-27