Levitikus 16:34 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit moet vir julle ’n ewige instelling wees om vir die seuns van Yisra’el, weens al hulle sondes, een maal per jaar toedekking te doen.” Hy het gedoen soos יהוה Moshe beveel het.

Levitikus 16

Levitikus 16:24-34