Levitikus 16:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het vir Moshe gesê: “Praat met jou broer Aharon dat hy nie te eniger tyd moet inkom in die afgesonderde plek, binnekant die verdelingsgordyn, voor die Toedekking wat op die ark is nie sodat hy nie sterf nie, want Ek verskyn in die wolk bokant die Toedekking.

Levitikus 16

Levitikus 16:1-4