Levitikus 16:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy moet na die altaar uitgaan wat voor יהוה is en daarvoor toedekking doen: hy moet van die bloed van die bul en van die bloed van die bok vat en dit rondom aan die horings van die altaar smeer

Levitikus 16

Levitikus 16:9-25