Levitikus 15:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Op die agtste dag moet hy vir hom twee tortelduiwe of twee jong duiwe vat en voor יהוה kom, by die ingang van die Tent van Ontmoeting en dit vir die priester gee.

Levitikus 15

Levitikus 15:8-24