Levitikus 15:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Elkeen wat aan iets raak wat onder hóm was, sal onrein wees tot die aand toe. Die een wat enige hiervan dra, moet sy klere was en in water bad en hy is onrein tot die aand toe.

Levitikus 15

Levitikus 15:6-15