Levitikus 14:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy wat gereinig word, moet sy klere was, al sy hare afskeer en homself in water was dat hy rein mag wees. Daarna moet hy in die kamp inkom, maar hy moet sewe dae lank buitekant sy tent bly.

Levitikus 14

Levitikus 14:5-9