Levitikus 14:31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die een as sondoffer en die ander as brandoffer, saam met die graanoffer. So moet die priester vir hom wat gereinig word, toedekking doen voor die Teenwoordigheid van יהוה.

Levitikus 14

Levitikus 14:24-34