Levitikus 14:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die res van die olie wat in die priester se hand is, moet hy op die kop, van hom wat gereinig word, gooi. So moet die priester vir hom toedekking doen voor die Teenwoordigheid van יהוה.

Levitikus 14

Levitikus 14:17-19