Levitikus 14:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die priester moet sy regtervinger in die olie steek wat in sy linkerhand is en met sy vinger sewe maal van die olie voor die Teenwoordigheid van יהוה sprinkel.

Levitikus 14

Levitikus 14:15-19